July 15, 2009

Sias's Birthday

Happy Birthday Bibby



Dankie vir als wat jy vir my en Amber doen en beteken!
We love you plenty!!
Ek kannie wag vir die res van ons lewe om te begin nie!!
Hugs and kisses




4 comments:

  1. Baie geluk aan Sias met sy verjaarsdag gister, hoop julle het dit ordentlik gevier, mag daar nog baie meer wees. So Julie word nou die maand met die baie verjaarsdae in. Sjoe. Lots of love.

    ReplyDelete
  2. Veels geluk liewe Sias, omdat jy verjaar, Mag die Here jou seen, en nog baie jare spaar.

    ReplyDelete
  3. SYLIN baby;) You and Sias are so good together and I can tell he makes you happy. CONGRATULATIONS on you love!

    ReplyDelete
  4. CONGRATS!!!! I would reply in Afrikaans but then I realized I can't. Teach me.

    ReplyDelete