Happy Birthday to a wonderful, beautiful, loving sister who turns 25 today!
Candice se glimlaggie is een van daai wat mens darem altyd laat beter voel maak nie saak hoe erg ander dinge vir jou voel nie. Haar opgewekte stemmetjie oor die telefoon al weet ek sy kry swaar so op haar eie in die Kaap herinner my net aan die pragtige mensie wat sy is!!

The little sister who always used to follow me around and always wanted to wear the same clothes as me. Even when I was 13 and she 8 years old... (atleast she stopped that - LOL)

Dis sissie wat my gehelp het om van n baie slegte man in my lewe ontslae te raak omdat sy vir my gese het sy ken nie meer die mens wat hy my maak nie en sy mis haar ouer sis na wie sy altyd kom opkyk!!!

I love you for everything you are and for the joy and love you bring into my life! For being one of my best friends and for always listening!
This year is going to be your year and you deserve every single bit of it!

Mwah Mwah Mwah!!!!